vir eers

 

gaan ek die blog bietjie afsit. vir myself.

dis tyd, sien ek.

tot later

lf1

Lucian Freud;  Jong vrou met hond


  1. Sammi

    NEEEEEEEEE!!!!😥

  2. Hoop nie jy bly te lank weg nie!
    Daai tannie lyk soos ‘n mummy saam die hond…glad nie jonk nie😉

  3. Mefri

    Rooskindjie ek gaan jou erg mis, maar ek gun jou die blaaskans. Pas jouself mooi op en kom verkwik terug.

  4. ELF

    Keep it real.

  5. Mooi loop, Rooskind🙂

  6. maxie

    Oeeee… wag tot Andrew hiervan hoor, hy’t hoeka gedreig om jou aan die gorrel te gryp😆

    Geniet die ruskans(ie), gaan jou woorde mis.

  7. Sigeuner

    Lucian Freud skilder mooi.

  8. Andrew

    LOL @ Maxie.

    Jissie dis ‘n mooi hond in die skildery.

    Geniet jou breek Rosalind. Ek dink ek gaan ook ‘n bietjie afskaal met die blog komentaar.

    Adios amegos …

  9. BB

    “I’m (not) with her →” …
    on this one Rosietjie,😦
    maar ek sal kom F5… en F5… en F5…, weet ek.
    Elke dag. x

  10. Geniet die break…. ons sal in afwagting uitsien na jou terugkeer.

  11. Nee Rosalind spartel voort.Die foto bo lyk grouse.

    Ek het jou oopkop redenasie hier nodig asb en ook op die volgende as jy iets daar kan gaan se http://die-werf.co.za/?p=3807#comments

  12. Kom gou terug Rosa🙂

    Beautiful skildery….

  13. Time to take stock? Sien weer!

  14. ding

    Gfm… ja, daai gebeur nogal. Van tyd tot tyd is dit daai tyd, ja. Maar Frankie, dit is darem maar dieplekker om jou raak te lees – weet daai ook maar net. Groete vir Sproete.

  15. sweetandshort

    F5🙄

  16. Rus jy nog? Tog net ek kom vra solank…

  17. Ai tog. Ek’s te bang om my gevreet hier te wys, want ek dink jy’s kwaad vir my, maar dit was bietjie van ‘n misverstand.

    Anyway, ek hoop jy blog gou weer, want dinge is maar stil en boring sonder jou… 😦

  18. BB

    F5 F5 F5 F5 – werkie😦

  19. BB, ek dink my F5 is ook gebreek…

  20. Ek weet hoe jy voel Rosa… Moenie skuldig voel nie, jy skuld ons niks nie.




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: