Oomblikkie

As dit nou nie vir die sementpilaar was nieย dan sou ‘n mens vir ‘n oomblikkie kon dink dit is nie 2009 in Wene nie.

Ek het vir my ma gevra om die pilaar uit die besige pad te skuif, maar sy wou soos gewoonlik, nie luister nie.

weneperd

Advertisements

  1. Plaasjuppie

    Photoshop suster ๐Ÿ˜‰

  2. maxie

    Og, Wene bly ‘n beeldskone stad.
    Ek het ‘n soortgelyke foto iewers in ‘n album.

  3. Arme ou moeder. ๐Ÿ˜†

    Mooiste foto, Rosa. ๐Ÿ˜‰

  4. BB

    Is soosit hoort. Mens se ma moet haar voet neersit, magtig! Jy kon nou altyd ‘n ou fototjie geneem het waar jy poog om die ding uit die pad uit te stoot :mrgreen:
    Wien (en ‘n hele lot ander Europese stede – veral ook diรฉ in Oos-Europa) kan mens nogal vรชr terugvat in die verlede – amper timecapsule-style… While I’m at it – die meeste mense reken mos altyd Rome en Parys is diรฉ mees beautiful aldan romantic citites in Eur… hulle was net nog nooit verder oos nie.

  5. illuminerend

    Ja, ek was ook al in Wene. Op die trems en al. Nie so lief vir Wene nie snaaks genoeg. Te mooi. ๐Ÿ˜‰

  6. ‘n Stad wat mens net in wil wals. Dit is asof die hele plek met musiek note aanmekaar gesit is. Heerlike Koffee drinkplekke en heerlikste eetgoed. Om te dink dit was die kern van een van Europa se grootste keiserryke.

  7. Frankie, dis nie dalk ‘n selfoon wat die ou daar naby sy bakkies het nie? Jong, die oe wil nie vandag reg fokus nie, maar die houding is soos die van ‘n man op ‘n sel…

    ๐Ÿ˜†

    NS: moeders leer gewoonlik heel goed by dog training schools…

  8. Julle verstaan nie ne? Die foto is in ‘n 100ste van die sekonde geneem want al lyk dit nie so nie die pad is moerse besig ๐Ÿ˜†

    Skoor: die man staan en koerant lees, en koerante is al baie lank. hy hou die koerant so voor hom, sorry ek weet jy laaik selfone.

    Plasie: nooit ek photoshop niks, crop nie foto’s ooit nie. Ek frame hom 1ste keer net so, ek lol nooit na die tyd aan ‘n foto nie.

    Nee kyk ek vat net my ma saam op vakansie dat sy my tasse kan dra, my skoene kan polish en my wasgoed kan was. en as daar ‘n stoof is moet sy fokkin kook ๐Ÿ‘ฟ

    rustig: ja die austrian-hungarian emprire baie interessant, paleise en al daai dinge. Sissi en Schonbrunn, pragtig. Queen Elizabeth. Was by hulle crypt ook. daai foto is lekker grillerig. sal dit nog opsit.

    vreemd ek sal nou nie teruggaan na oostenryk toe nie, maar weer terug na oos-europa, verseker ๐Ÿ™‚

  9. Moeder sou ‘n bietjie gesukkel het met daardie pilaar ๐Ÿ™‚

  10. Nee wat, sy werk elke dag op die lande, Paula ๐Ÿ™‚

  11. BB

    ME MUDDER ๐Ÿ˜‰

    When my prayers were poorly said,
    who tucked me in me widdle bed
    and spanked me butt til it was red?
    …….Me Mudder!

    In the morning,
    when the lights would come
    and in me crib me dribbled some,
    who wiped me widdle tiny bun?
    …….Me Mudder!

    Who took me from my cozy cot
    and placed me on me ice cold pot
    and made me pee-pee
    when me could not?
    …….Me Mudder!

    Who’s hair so gently she would part
    and hold me tightly to her heart
    and sometimes squeeze me
    til I’d…..fart?
    …….Me Mudder!

    Who looked at me with eyebrows
    drooped, and screamed and yelled
    til she had the croup when in
    me Sunday pants I…pooped?
    …….Me Mudder!

    And at night when the bed did squeak
    and me raised me head to have a peek
    who yelled at me to go to sleep?
    …….Me Fadder!!!!!

  12. BB: Nah!! ๐Ÿ˜† jy dink jy ga my hartjie sag maak?
    my ma werk in die lande bedags, in die aarde verf sy nou die buitekamer vir ons. En soggens moet sy 5 uur om die koeie te melk voor sy lande toe om te plant en te ploeg.
    Naweke moet sy was, stryk en konfyt kook.

  13. Baie nice foto en nice pilaar daai ๐Ÿ˜‰
    Hier in Korea is die kragdrade altyd in die pad soos seekatpote uit die hemel en dit kos baie om verby dit af te neem

  14. ๐Ÿ™‚ ๐Ÿ™‚ baie dankie kaalvoete, ek het gewag dat iemand die pilaar komplimenteer




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s



%d bloggers like this: