Seker een van die wonderlikste figure in Suid-Afrika se geskiedenis, was dr. James Barry, die chirurg-generaal van die Britse weermag aan die destydse Kaap.

Verlede jaar het ek oor haar geblog (sien die skakel hier onder). Destyds het ek gehoor ‘n fliek word oor haar lewe gemaak, en nouja, ek kan nie wag nie, die voorskou is hierdie week (ek kon myself ingewriemel kry) en dit word later die maand uitgereik.

Heavenย and Earth, vertel haar verhaal. Die titel is na aanleiding van die Hemel-en-Aarde-Vallei naby Hermanus, een van die plekke waar sy gebly het.

Daar is natuurlik na haar dood uitgevind sy is eintlik ‘n vrou en nie ‘n man nie, wat beteken sy was die eerste vrou wat ‘n mediese graad behaal het (destyds kon vroue nie medies studeer nie). Sy was ook die eerste persoon om ‘n keisersnee in Suid-Afrika te doen – die ma en kind het oorleef.

Natascha McElhone vertolk die hoofrol. Ek kan nie wag nie.

James Miranda Barry is in 1795 gebore en dood in 1865.

https://rosalindfranklin.wordpress.com/2008/06/16/die-dokter/

Advertisements

  1. Sigeuner

    70 Jaar oud. Dit moes guts gevat het om te doen wat sy reggekry het. Ek kyk nie eintlik movies nie, maar sal hemel en aarde beweeg om hierdie ene te kan sien.

  2. Annora Eksteen

    Ja! Wow! Ek ook! Mens kan nooit genoeg bly wees vir baanbrekers in vroueregte nie. On there graves are swords, for they were fighters in the liberation of women.

    Annora Eksteen.

  3. BB

    Rephrase Skoortjie: “Bleddie lakkie You!!!” :mrgreen: – en dissie van smaail nie – dis van GROEN!!

    Hy feature nog nie op Ster Kinekor se “Coming Soon” lys nie… Sal uitkyk daarvoor!!

  4. Ek het na jou vorige post oor haar bietjie gaan oplees. Dink dit kan ‘n interressante fliek uitmaak.

  5. Geniet, geniet, geniet…. …/me dink nie daar is vreeslik baie flieks wat jy geniet nie, so maak die beste van hierie een!!! ๐Ÿ˜ˆ

  6. Ek dink ook dit kan ‘n lekker fliek wees ons sal maar sien. Lucky ja luck me. Whe!!! Ai gun my dit ek is wangevoed oordat ek nie kan kosmaak nie, ek moet iets he wat julle nie het nie.

    Pikkie, my aarde, ek geniet nogals flieks hoor ๐Ÿ™‚
    (net nie girl-movies nie, en comedy nie, tensy dit black-black swarte gal humor is)

  7. BB

    Wangevoed Rosie??? ๐Ÿ˜ฏ Picture ek nou so ‘n maerg@t (witterige) Biafran op stilts ๐Ÿ˜†

  8. BB

    Rosie – hover jou muiswyser WAAAAHAHAHA – jou mouse pointer/cursor/pyltjiedingetjie oppie gatsiggie (smiley) wat jy laaik – dan wys hy jou die textformaat van die smiley… hulle is gewoonlik tussen twee ::

  9. BB

    En hier’s ammal inne ry sodat jy lekker kan speel, ok?

    ๐Ÿ˜€
    ๐Ÿ˜ฆ
    :surprise:
    ๐Ÿ˜ฏ
    ๐Ÿ˜•
    ๐Ÿ˜Ž
    ๐Ÿ˜ก
    ๐Ÿ˜›
    ๐Ÿ˜
    ๐Ÿ˜‰
    ๐Ÿ˜†
    ๐Ÿ˜ณ
    ๐Ÿ˜ฅ
    ๐Ÿ‘ฟ
    ๐Ÿ˜ˆ
    ๐Ÿ™„
    โ—
    โ“
    ๐Ÿ’ก
    โžก

    en my FAVORITE:

    :mrgreen:

  10. BB

    :surprise: werkie meerie – gebruik ๐Ÿ˜ฎ

  11. Ek like vir ๐Ÿ˜€ Laat my aan my avatar dink

  12. BB

    Jip DMi – dit blink nettie so mooi nie!!
    Waarmee poets jy jou bekkie, hm???

  13. ๐Ÿ˜† BB
    Radioaktiewe colgate, en dan gorrel jy met swembadsuur.

  14. Andrew

    BB, hoe kry jy dit reg om altyd so vrolik en positief te wees? Is dit jou finansiele status, goeie keuse in ‘n egenoot, geloofs oortuiging, kwaai vriende, ‘n liefde vir musiek, gene van jou ouers … wat is dit? Ek het nog nooit een van jou komentaar gelees wat down klink nie. ๐Ÿ™‚

  15. Oe! Andrew, jy MOET BB se posting gaan lees…net vir ouens soos jy! :mrgreen:

    http://blogbb.wordpress.com/2009/07/01/faith-i-dare-you/

    (Vergewe my dat ek lag – ek het gehoop jy sal dit te lese kry!) ๐Ÿ˜†

  16. BB

    Jinne Andrew – dankie!
    Attitude:
    Oor geld: Money don’t bother me and I don’t bother money…
    Oor Eggenote: Hmmm – married, divorced, remarried, redivorced, trimarried, tridivorced – jip maybe issit dit?! :mrgreen:
    Oor geloof: No doubt – definitely yes!
    Oor kwaai vriende: ek kennie regtig kwaai mense nie ๐Ÿ˜• – in elk geval nie consistently kwaai nie…
    Musiek: Secret: ek hettie eers ‘n radio ini kar nie ๐Ÿ˜ฏ – maar ek sing dat die byle huil sovรชr ek ry
    Gene van ouers: Og, my ouers is albei stoere duitsers – my ma het die takt van ‘n water buffalo en my pa die temper van ‘n fire-eater ๐Ÿ˜† (dierbare siele, nonetheless)
    Maar ek dink dis ……
    Kelloggs, Andrew!! Jip jip!! Dis beslis good ol’ I-had-it-all-this-morning-Kelloggs… ๐Ÿ˜‰

  17. ๐Ÿ˜† @ BB, nie eers radio in die kar nie.
    Maar met ‘n stem soos joune mag jy seker maar na jouself luister…. ek het egter wel ‘n radio nodig ๐Ÿ˜‰

  18. Andrew

    @ BB

    Kykie hoorie, nie bemoerd kwaai nie, n!ja kwaai. What kind saamit jou? Jy moet meer tyd in die Kaap spandeer dat ons vir jou flatse Afrikaans kan leer. ๐Ÿ™‚

  19. BB: okay ek moet my merker/muiswyser sit op die gesiggie wat ek laaik……..maar waar is die gesiggies van van die kies. ek fokkin sien NIKS—–behalwe die wat jy nou hier in ‘n alng ry gemaak het,

    maar waar kry ek hulle/ Huh??? help vir ouma

  20. BB; se sy ken nie kwaai mense nie haheheheheh sy het van my vergeet…

  21. BB

    lol @ Andrew!!!! Jy issie eers ‘n Christen nie en jy praat in tรกle??!!! ๐Ÿ˜ฏ
    Oooo!!! Daai kinda kwaai??!! Ek het net n!ja kinda kwaai vrinne!! ๐Ÿ˜Ž (kyk maar net hier ini blogosfeer rond… daar’s Rosie en Boends en PJ en Demoerin en Dellie enne Sons enne jy… :mrgreen: Hoe kan ‘n girl dan nou ooit wil down wees???

    Wat op dees wonnerlike aarde beteken “what kind saamit jou?” – huh???
    Rosie – jelp bietjie ‘n Gautenger hier uit – wat bedoel die seun??? ๐Ÿ˜•

  22. nee ek weet ook nie wat daai beteken nie BB, sorrie

  23. BB

    Oh ok Rosie!!! Jy wil lui wees!!! Jy wil net die gatsiggie ‘click’, nรช?? Wag, laa’k loop kyk of mens dit kan stel… anners moet jy nou maar die twee “::” tik met die uitdrukking tussenin. En dis veels te langdradig vir besige mense… ๐Ÿ˜•

  24. BB!!! my breinpoep is oor, ek het nou gevang hoe om daai smilies te maak
    ๐Ÿ˜ณ

  25. ek dag ek kan die ding net kliek LOL….ek kliek nou ek moet dit maak whwhahaha

  26. BB

    Waaaaaahahaha!!! toema Rosie – eendag gaan hulle jou brein bottel… vir future analysis en daaruit gaan niemand kan agterkom jy hettie geweet van basic stuff nie :mrgreen:

  27. BB

    Nog enetjie sepsiaal vi jou: :kiss:
    :mrgreen:

  28. BB

    Oops!!! I tried to join a lysdexic pussort group… they told me to sipp off… ๐Ÿ˜†
    SPEsiaal!! (I, of all people, should KNOW how to spell that!!! :mrgreen:

  29. BB: jy is vandag weer moersnaaks!!!

  30. Andrew

    “What kind” – Engels
    “saamit jou” – Afrikaans

    Beteken “wat gaan aan met jou?”

    Die Cape flats lingo kan skreeu snaaks wees. ๐Ÿ˜€




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s



%d bloggers like this: