Sebra

zeb

Daar waar jy in die veld gestaan het, was jy sommer net vir my so mooi, saam met jou drie ooie en jou lam. Trots en vier.
In die veld wat aan jou behoort, nie aan my nie. My wens is dat jy lank nog hier sal loop.


  1. Wow pragtige foto!!!

  2. Andrew

    Rosa, ek wil graag soortvan goebye se^ vir die blog wereld. Ek raak al hoe meer frustrated met die hele storie. Van die SA blogs wat ek besoek het in die afgelope 10 maande of so is joune in my opinie HEEL fokken bo. Dankie dat jy dit doen.
    Groete.

  3. BB

    Seker visually my mees favorite ‘wild animal’ of all… picture perfect!

  4. Ek vrek oor sebra’s!😀

  5. Racing Stripes in lewende lywe… Pragtige pic!

  6. Dagse Rosalindfranklin
    Soos jy dit uitwys, sy plek is syne en om te regeer soos hy goed dink. Wens meer mense wil daai konsep begryp.
    Pragtige foto.
    Groete

  7. Baie mooi, kyk net daardie oog!

  8. Baie, baie mooi Rooskind🙂

  9. Dankie wippie, kaalvoete, krista, sonkind, koeksister en pikkie!!!

    Andrew: Ai dit sal regtig jammer wees om jou te sien gaan. Dankie vir die mooi kompliment. Hoop jy sal darem nog by my inloer.

    BB; hulle is mooi, die kleintjies is so bokspringerig!

    Ridder: ek wens mense wil nie jag nie, dit is nie nodig nie.

  10. Baie mooi, baie interessant hoe jy dit ge-frame of gecrop het!

  11. Die foto is presies so geframe toe ek dit geneem het, mykopop




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: