Onnosel kaas

Kyk as jy onnosel en seksisties is, dan is jou ossies darem ver agter.

Welkom my die nuwe kategorie: Standpunt.

Jip lees ek toe op die M&G se webtuiste, na aanleiding wat daai ander fopspeensuiger kwytgeraak het oor verkragting en so meer. Die agbare Julius Malema jnr.

Hy is darem is so verlig oor seks, en vroue.

Kom ons gaan koop koeie en koop ‘n klomp vroue. Slag en eet soos jy wil. Wat is die verskil?

Maar toe gaan vra die M&G ‘n paar ander mense wat dink hulle. Amanda Gouws en Lisa Vetten, twee mense dat darem nog in besit is van hulle brein gee hulle mening. En natuurlik past. Bafana Khumalo, kudu’s vir jou en dr. Sarojini Nadar wat ook hoop gee. En ene Kumi Naidoo.

Maar hierdie een wat die onnosel-vrot-kaas-van-die-dag. Haai my, eers dag ek dis ‘n grappie, maar nee, sowaar as ‘n Chappie-feit, dit is iemand se mening.

Mike Mogale, Limpopo
It is known in our societies that younger women are more exciting than older women … they are soft and sexy. Married women tend to be very boring, that’s why we men try to score the young ones. Personally, I think that Motlanthe behaved like a real man. Real African men always have lots of women. Motlanthe deserves a round of applause for being better than Thabo Mbeki. I think it is time we forget about Zuma now and start supporting Motlanthe. He is our new champion.

Luister Mike Mogale – gaan kak.

En dan die stem van rede, uit die donker. En dan vra ons hoekom op aarde daar geweld teen vroue is?

Dit is die manier waarop daar na vroue gekyk word. Hoe hulle geag word. Of eintlik steeds geminag word wat my ontstel.

Het mense soos die werklik ‘n idee wat verkragting vir ‘n vrou beteken? Of bestaan dit nie eintlik vir hulle nie? Of dink hulle net nie daaroor nie. Het hulle nie ma’s, susters en dogters nie?

Ek begin wonder of mense dink, verkragting – om ‘n vrou te forseer om seks te he, is nie ‘n skending van haar regte nie, maar net ‘n deel van die lewe. Of ‘n hard to get game?

Lisa Vetten, researcher and policy analyst, Tshwaranang Legal Advocacy Centre to End Violence Against Women
What do the women’s rights’ activists in the ANC think when Jacob Zuma and his acolyte Julius Malema call for the internment of pregnant teenage girls in education camps? Were all those conceptions the result of parthenogenesis, with no male involvement or responsibility?

Do they — like Malema — think Zuma’s accuser had a “nice time”? And how do they uphold a man whose trial for rape was a textbook illustration of legal sexism? Indeed, some of the discriminatory practices employed in that trial (like the “cautionary approach” applied to the complainant’s testimony, or the negative inference drawn from her delayed report) are no longer permissible in terms of the 2007 Sexual Offences Act.

These are fierce and articulate women who drafted the Women’s Charter for Effective Equality, ensured the entrenchment of gender equality and reproductive rights in the Constitution, spearheaded model national gender machinery, pushed for progressive legislation such as the Domestic Violence Act and the Choice on the Termination of Pregnancy Act and fought for women’s representation in political structures.

How can they stand by so silently while their history and achievements are trampled by the members of their own party?”

http://www.mg.co.za/article/2009-01-30-the-sound-and-fury
(met die nuwe uitleg kry ek glad nie die skakels lewendig nie – kan iemand dalk help)


  1. Nee kyk ek kan aan baie erge dinge dink om die besete, af van die pad “Mike Mogale” toe te snou!
    Dit is juis agv hierdie onnosel uitsprake dat “barbare” vroue verkrag 👿

    Dan wil almal nou soos ‘n spul skape na “exciting jongetjies” begin soek en verkragting pleeg. En hoeveel keer het ons nie al gelees van baba’s en klein kinders wat verkrag word nie???? Dan het ek nog altyd hieroor gewonder, ek wonder glad nie meer nie.

    Maar ek kan in elk geval sien daar is fout met hom!! Hoe kry ‘n man dit reg om ‘n vrou “boring” te maak?? Siestog die arme man!! Miskien moet hy by die “nie so Real African” mans leer hoe om dinge exciting te hou😳

    Uhmmm waar pas die ernstige vigs/aids siekte nou in die prentjie in, Roos? As dit dan hulle society se norm is om rond te flenter vir jong exciting goedjies, dan weet ek nie hoe ons iets positief aan die syfers sal kan doen nie.

    Ek is nou so vies dat ek baie meer gesê het as wat ek moes!!!👿

  2. Dit verstom my hoe ons land deur mense regeer word wat se breine nog nie heeltemal ontwikkel het nie.
    Ouma het gesê dat daar is niks so eenvoudig so ‘n primitiewe en onopgevoede man nie. Rosa ek stel voor lekker Gin en Tonic vir jou, net om die gemoed weer tot ruste te bring.

  3. Emil, $Version=1

    Goeie f@k! Nee jong, ek’s stomgeslaan! Die Mogale snuiter het nie ‘n clue nie! Hemels, in watter era dink die drol lewe ons. As dit by verkragting, geweld teen vroue en kinders kom, is my verdraagsamheid onsigbaar! Miskien moet hierdie macho rinkhalse bietjie tyd saam my kom spandeer in trauma berading om hulle eensydige en argaïese sienings te kom toets. Baie slagoffers soek ‘n slaankussing en uitlaat vir hul emotiewe herstel! Ek gaan beslis my stem daar by M&G dik maak! Ek’s nou lekker bedonnerd!

  4. Emil, $Version=1

    Ek het nou Gin en tonic op my gemors! Nou is ek eers kwaad! Sal wag tot die emosies afkoel voordat ek M&G toe gaan.

  5. 😆 @ Emil

    Op ‘n ernstige noot – Rustig – ek dink nie hulle het ENIGSINS ‘n brein nie. Geen mens met die verstand van ‘n vuurhoutjikop, sal sulke onsinnige snert kwytraak nie. Wanneer gaan die massas hierdie narre ophou ondersteun? Dis wat my bekommer. Want as die mense dit duidelik gemaak het dat hulle uitlatings onaanvaarbaar was, sou die wetter lankal pad af gewees het!

  6. Jinne Emil nie geweet jy kan ook lelik praat nie!😆 Ek stel voor Bombay Saphire met Organic Tonic. Dit was selfs hier in die koerante.

  7. Stem Sonkind. Ek besef die erns van die saak, maar soms dink ek dat mens kan nie veel aan die mense doen nie. Nie alle ape kan geleer word hoe om uit ‘n koppie te drink nie.

  8. GGGGGRRRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Hoekom het die ANC nog ‘n vroueliga? Is hulle vroue nie bevoeg genoeg om skouer aan skouer saam met die mans te werk nie?

    As Zuma in bewind is, hoe gaan vroueregte verander? Gaan verkragting nog ‘n misdaad wees? Geweld teen vroue? Gaan bigamie wettig word?

    Ek stem saam. Mike Mogale en almal wat sy siening deel moet gaan kak. Verkieslik op Saturnus.

  9. Ek dink almal moet feministe wees.

  10. Adrie, baie goeie vraag – hoekom is die vroueliga so stil oor sulke absolute snert? Of is hierdie liga net maar ook ‘onderdanig’ (met respek)?

    Rustig, ek blameer die taalgebruik om die Gin, en die opsweeping van die Friday Boys!

  11. Sien feminisme is nie so vloekwoord nie, soos Johan se. Ek dink het het op Piesang se blog gese ek is ‘n feminis, ‘n hartseer een. Oor dinge soos die.

    Die probleem is, dat baie mense soos die onnosel kaas dink. En dit het ‘n kultuur geraak, ‘n tradisie wat bitter moeilik gaan verander.

    Ek stem ook nie saam dat ‘n mens ‘n bepaalde kultuur sodanig moet respekteer nie, net vir die “sake of respect nie”. Nie as die kultuur of tradisie bots met mense-regte nie. Kultuur moet om ook aanpas by die moderne samelewing.

    Die vroueliga is maar net nog ‘n politieke organinasie.

  12. Verfoeilik, soos tereg opgemerk word, maar mens moet onthou dat hierdie denke nog sterk inslag vind binne die tradisionele Afrika-kultuur. Die ene Mike Mogale spreek slegs denke uit wat nog baie lewendig is binne die brein van manlike Afrikane.
    “I think that Motlanthe behaved like a real man. Real African men always have lots of women.”

  13. Dis bekotsingswaardig!!!!

  14. Ek dink die enigste manier om so iets uit te roei is om saam te staan en mens se stem dik te maak. Meeste van die tyd vermy ek politiek, maar hierdie storie kan nie geduld word nie. Die barbaarsheid moet end kry.

  15. Andrew

    I set off to look for a silver lining in this whole lot. Naively I told myself that these two overgrown infants are in the minority and will eventually only succeed in destroying their own political careers. The reality is that they enjoy immense support. We need to continue flogging them in the media and treat them as village idiots.

    I have a feather cushion … anyone willing to donate a barrel of tar?

  16. Andrew

    O ja … ek wou ook se^ ek het my hol geskeur vir die intellectuals wat ook mens is en so nou en dan vloek. Dis skreeu snaaks. En Emil wat skaars sy afkoel dop kan gooi van woede …🙂

  17. Paula

    Ek kan maar net my kop skud in ongeloof …

  18. BB

    *tsk*👿 en nee, jy kan hom nie ‘vrot kaas’ noem nie… selfs vrot kaas het sy trots!!

  19. Sien my politiese korrektheid het ‘n afsnypunt.

  20. Rosa, sekere dinge sal nooit verander nie…. en net wanneer dit sekeres pas sal hulle die “Dit is in ons kultuur” ingooi.
    Sommer ‘n pot stront. Popholle!

  21. Cape Town/Johannesburg, 28 January 2009: The Sonke Gender Justice Network is deeply disturbed by the sexist comments made last week by ANC Youth League president Julius Malema and by the failure of the ANC to sanction him.

    Last week, at a meeting with 150 Cape Peninsula University of Technology students on January 22, Malema suggested that the woman who accused ANC president Jacob Zuma of rape had a “nice time” with him and said, “when a woman didn’t enjoy it, she leaves early in the morning. Those who had a nice time will wait until the sun comes out, request breakfast and ask for taxi money.”

    South Africa has amongst the highest rates of domestic and sexual violence of any country in the world and an AIDS epidemic that is inextricably linked to men’s power over women. Our still very low conviction rates for rape and domestic violence do little to deter this violence; the failure of our courts to hold perpetrators accountable all too often sends perpetrators a message that they can assault women with impunity. In this context our leaders have a critical role to play in ending gender based violence.

    Malema’s comments, however, contribute to a culture of violence and represent a setback to gender equality in South Africa; they trivialise women’s frequent experience of being blamed for rape or being treated with disregard by our police, courts and clinics and they demonstrate contempt for the thousands of women who experience rape in communities across the country. By making a joke about rape, Malema’s comments also undermine efforts to get men to play an active role in preventing domestic and sexual violence.

    Malema’s derogatory statements are consistent with the many disparaging comments the ANCYL leader has made in the recent past and represent an alarming pattern of undermining South Africa’s commitment to human rights and gender equality as articulated in our Constitution.

    Leaders of our political parties are expected to serve as public role models and defenders of justice, equality and human rights. In this instance, however, a senior leader of the ANC has made public remarks that display contempt for women’s widespread experience of indifference and discrimination in the wake of sexual and domestic violence.

    Sonke calls on the ANC leadership to set the record straight by sanctioning Malema and by demonstrating unequivocally their commitment to gender equality and to preventing gender based violence as spelt out in ANC and government policies.

    Sonke recognises that the majority of South African men do not use violence against women and calls on all men–especially those active in the One Man Can Campaign–to speak out against men’s violence against women whenever it occurs. Like many other men across the country, the men involved in the One Man Can Campaign are proud of our country’s commitment to achieving gender equality. We work in communities across the country to encourage men and boys to take active stands to end violence against women. We encourage other men to act on their convictions that violence against women is wrong and extend an invitation to join the One Man Can Campaign by calling 011 339-3589 by emailing info@genderjustice.org.za or by visiting the Sonke website at http://www.genderjustice.org.za.

  22. Piesang dankie vir die stuk.

    Ek stem egter nie saam met hulle statement dat die meerderheid van mans sulke engele is nie. Want as dit die geval was, sou SA nie die hoogste syfers gehad het van huishoudelike geweld en verkragting nie.

    Ek laat my nie vertel net ‘n handvol mans is betrokke by al die huishoudelike geweld en verkragtings nie.

    53% van vroue in die land wat vermoor word, word vermoor deur hulle lewensmaats, of eks-lewensmaats. Dit wil se die mans in hulle lewens en nie vreemdelinge nie.

    Iets moerse is fout met die psige van baie mans in die land. Ek soos ek dit verstaan was daar nie eens 100 000 mans by die million men march nie.

    Ek wonder hoekom?

    Eintlik is ek sat daarvoor dat daar die hele tyd gevra word dat vroue iets doen aan geweld. Of ma’s moet hul seuns anders groot maak! Vir wat?

    Dis tyd wat mans iets doen aan die geweld teen vroue.

  23. It’s appropriate time to make a few plans for the future
    and it’s time to be happy. I’ve learn this submit and if I
    may just I want to recommend you some attention-grabbing things or tips.
    Perhaps you could write next articles referring to this article.
    I desire to learn more things about it!




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: