Nuut begin

savant

Nou die dag toe so platsak is, dat ek my Ford Cortina bottelstoor toe moes stoot, toe kry ek ‘n beroering in my.

Ek dag so by my self – die gravitasie trek so swaar aan die drie tyres dat selfs stoot nie meer lekker is nie.

En toe kry ek nog ‘n insig, terwyl ek die VodcaPessionfruitenlemmonade so langs die kar drink – kyk ‘n meisie het haar styl, en dit was terwyl ek die Koran en A Brief History of Time gelyk gesit en lees het – toe besef ek, ek gaan die bloggie ‘n nuwe look gee.

En Boendoe het my ge-inspire om te evolve.

(En nou sukkel ek my gat af om die link lewendig te kry na Boendoe toe!!!)

In alle geval – groete van my vriend Norman Geschwind en sy savant-brakkie. Tot later.


  1. A change is as good as a holiday!

    Ja, nee Rosie ek stem ‘n girl moet trend hou met die mode!๐Ÿ˜†

  2. Oh wow, Rosa! ‘n Girl met styl!

    “VodcaPessionfruitenlemmonade”

    Hiehiehie… ๐Ÿ˜†

  3. Netjies!๐Ÿ˜‰

    BTW, stoot bly altyd lekker – jy moet dit net reg doen!๐Ÿ˜†

  4. Andrew

    O ja … verandering is die twede lekkerste ding op aarde. Laaik die new look.

  5. Mefri

    Verandering is soms nodig, maar ek mis jou Rooskindjie-gesiggie๐Ÿ˜ฆ

  6. Ai, help tog.

    Wie is Norman Geschwind?

    (Hou van jou nuwe look!)

  7. Mal daaroor! Daar is skoonheid in eenvoud! Jou nuwe ontwerp is ‘n amoeba vir groooot dinge!

    “History of Time” – ek probeer weer๐Ÿ˜‰ Gaan kyk of ek die naweek iets daaroor kan krabbel.

  8. Krista

    A change is as good as a holiday, they say!

    Cool!

  9. Mens moet soms so bietjie verandering maak. Ek vind net dat dit ‘n bra frustrerende oefening is.

  10. BB

    ๐Ÿ˜‰ @ Geschwind… Ek het self ‘n ‘puzzle’-kind grootgemaak – maar lees, lees hy vir sy lewe graag – bietjie huiweriger as sy peers, but it never stopped him. Hy sukkel net regtig erg baie met skryf… wonner jy seker nou wat de… praat die girl tog van. Ag Rosietjie – verskoon tog – jy weet mos nou al ek kan myself so lekker ini rede val.
    “It’s not easy having Dyslexia. Last week I went to a toga party as a goat.”:mrgreen:

  11. Dagse Rosa
    Hmm, baie netjiese nuwe kuierplek die van jou. Lyk nie meer of ek in die skoolhoof se kantoor ingroep is vir ‘n preek nie.๐Ÿ˜›
    Geniet jou nuwe sitkamer
    Groete

  12. Very nice! AL rede hoekom ek nog by deiselfde ou boring theme vassteek is omdat al die ander my goeters heel deurmekaar gooi en ek het nie die krag vir sit en regmaak nie!

  13. Sjoe, lyk sommer spoggerig hier!

  14. Welkom aan die nuwe Rosalind.

  15. Zee

    ๐Ÿ˜† @ Dellie

    Rosie,skoon kraakvas look! Mooi..

  16. Paula

    ‘n Nuwe look doen ‘n mens altyd goed๐Ÿ™‚

  17. Bietjie meer oor Norman, die slim man hier bo, hy was die vader van gedragsneurobiologie. Hy het basies die veld oopgemaak vir die studie van baie siektes.

    Behavioral neurology is a subspecialty of neurology that studies the neurological basis of behavior, memory, and cognition, the impact of neurological damage and disease upon these functions, and the treatment thereof. Two fields associated with behavioral neurology are neuropsychiatry and neuropsychology. Syndromes and diseases commonly studied by behavioral neurology include but are not limited to:

    Agraphia
    Agnosias
    Agraphesthesia
    Alexia_(disorder)
    Amnesias
    Anosognosia
    Aphasias
    Apraxias
    Aprosodias
    Dementias
    Dyslexias
    Epilepsy
    Hemispatial Neglect
    Stroke
    Traumatic Brain Injury

  18. Ek is so bly julle laaik my nuwe kuierplek, ek dink ook ek hou daarvan, flip ek was maar bang ek wees. Want ek is mos nie so flink met die rekenaar-dinge nie.
    Ek het maar toegeknyp toe ek die knoppie druk “activate” gonna. Ek sou ‘n plattie geskiet het as alles weg was, glo my…sou seker alles gelos het en net verdwyn het.

    Dankie vir almal se kom kyk, ek waardeer dit baie. Ek was maar onseker. Ek wou eers die pienk frille gekies het๐Ÿ˜‰

  19. Ja tog, moes geweet het dis weer die een of ander slim ou is waarmee jy jou besig.

    Pienk frille? Nee wat! Ingeval jy DALK eendag begin twyfel (hehe): Jy het goed gedoen Rosa’tjie. Min is meer. Baie mooi.

  20. BB

    Gits Rosietjie – BB is nou ge-konfoes๐Ÿ˜• – bedrag of gedragneurobiologie?? (ekke is amper te bang om te vra – maak dalk ‘n total idiot van myself – skoenmaker se lees-reรซl, jy weet…) but if i don’t ask, i’ll never learn. Of issit ook lysdexia wat dit veroorsaak??:mrgreen:
    Dankie tog jy’t die pienk frille gelos!! maar ekke stem saam Mefri – ek mis die sublime fototjie in die hoek iewers – een van die mees ‘calming’ faces ever. (sal nou maar jou avatar moet zoom)๐Ÿ˜‰
    Terloops – ek is ‘n Vodka-girl myself… (minus die passionfruit en lemonade)๐Ÿ˜€

  21. BB; freud het geval: gedragsneurobiologie…:) -dankie het reggemaak.
    hoekom op aarde sou jy nou bang wees mmmm???

  22. BB: dit was my tikfout.
    Luister ek moet by jou BIEG BB, ek drink nie regtig vodka nie – was sommer grap. en die pienk frille ook.

    ek mis ook die kiekie van wyle dr rosalind, maar die “theme” het nie plek vir haar nie..๐Ÿ˜ฆ

  23. maeree

    ek verwys jou graag na jou kommentaar hier:
    http://inderdaad.wordpress.com/2008/10/25/for-the-fans/#comments

    “ongelukkig is ek meestal nugter.”




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: