Die arme Drake

Hoekom hier nie meer drake is nie. Shame man.


  1. Haai Rosalind,
    Lees op jou blog jy wonder hoekom mense nie liewer vir diere is nie – daar is BAIE van ons, hoor! En die net is vol diereliefhebbers blogs.

    Gaan gerus na http://hedgiesjoy.blogspot.com vir pragtige Krimpvarkie videos (kliek net op die VIDEOS argief) en ander diere-stories.

    Groete en ‘n wonderlike 2009 vir jou!

  2. Hey Rosalind
    ‘n Gatskop, lek-lekker, awesome 2009 vir jou!

  3. Dankie wat Watopaarde, ek is mal vir krimpvarkies, mooi jaar vir vol diere-hugs vir jou ook.

    Hallo liewe bottertjie, hoop jy het ‘n lieflike 2009.

  4. ๐Ÿ˜†
    Jip, ek is net bekommerd want ek dink ek is op die verkeerde plek op aarde neergeplant, by die verkeerde species. Want daai een draak lyk net soos ek as dit volmaan is ๐Ÿ™‚

  5. Ek is ook in die verkeede spesie…wipneus๐Ÿ™‚




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: