Vlieg Spaghetti

Geseende krismis vir almal  van die FSM! niemand het nog ooit evolusie bewys nie .

en ID is ‘n feit, soos wel ‘n spagetti-monster, of ‘n reuse skilpad en ons almal sit op hom….

…die lug is blou omdat dit net so is – glo dit net….(niks wetenskaplike verduideliking nodig nie, en ons val nie van die aarde af nie, omdat ons voetsole plat is)

… ‘n reenboog gee kleur en ‘n donkie kan praat.

 

tree22

Die Spagetti-monster op die kersboom

gospel

 

http://www.venganza.org/

“I think we can all look forward to the time when these three theories are given equal time in our science classrooms across the country, and eventually the world; One third time for Intelligent Design, one third time for Flying Spaghetti Monsterism, and one third time for logical conjecture based on overwhelming observable evidence.”

Word nou lid van dit. Dit  is maklik om net te wees.


  1. A’Tuin kyk vir jou!

  2. Dagse Rosalin Franklin

    We will the accept to only be. Be whatever we need to and be the best at it the same time.😉

    Groete

  3. Soms as die lewe my klap en dinge raak te veel hou ek ook daarvan om net te wees, maar meestal wil ek ‘is’! Leef, leef, leef!!

  4. Andrew

    His noodly appendages have touched my heart. Forever pastafarian.

  5. BB

    Rosa, Rosie, Rosatjie, Roos
    sterk soos staal en sysag broos
    weet sy té veel?? – maak dit haar bang??
    en laat dit haar soms na onskuld-kleintyd verlang?
    Rosa, Rosie, Rosatjie, Roos…
    Sy die groot denker – en ek ou ‘breinloos’
    So tussen die lyne verstaan ons mekaar
    Sy dalk nie aldag vir my nie – maar ek vir haar😉 x

  6. BB

    Hahaha!!! ek onthou nou net… een van my ex’e het vas geglo Spaghetti groei aan bome!!!🙄 die twat!!😆 hmmmm… it doesn’t say much about my seleksie-vermoë nie, nê?? (Ek was nogal surprised toe ek agterkom hy grap nie – i didn’t know such stupidity existed except for in the planteryk… ‘n blomkool het ook sy trots, of hoe?:mrgreen:

  7. Van dit alles verstaan ek omtrent net die Geseende krismis, Rooskind😉

    Selfde vir jou ook en vir die heelal ‘n vreedsame 2009!

  8. Ek stem saam met Sonkind. Maar flying spaghetti is ‘n oulike naam! Geseende Kersfees. 🙂

  9. Hmmmmm, huiswerk…..

  10. Wou nog sê Ouboet sê Spaghetti is spikaletti! En hy wil nou ook so ‘n spikaletti kersboom hê… 🙄

  11. Mefri

    Rooskindjie ek glo (punt!), want sommige goed IS net omdat dit IS. Finish en klaar.

  12. Mooi man! Jy’t die pienk olifant vergeet😉

    I feel you, I feel you. Dit is lekker om te wees. En spaghetti, tuisgemaak, verkieslik, moet geëet word.

  13. Mefri

    Rooskindjie, elke Oukersaand en Oujaarsaand gaan staan ek buite en dan soek ek die skitterendste, mooiste en helderste ster in die hemelruim uit om my hartsboodskap te absorbeer, want ek weet; vroeër of later gaan hierdieselfde ster oor diegene wat ereburgerskap van my hart besit, skyn.

    Ongeag waar jy jouself ook-al mag bevind, hoop ek dat jy die goueseënvlokkies binne in jou sal ervaar wat vanuit daardie blinkstester oor jou gaan reën.

    Geseënde Kersfees liewe Rooskindjie, en mag 2009 vir jou geluk en grenslose sielsvreugde en vrede bring. God se ryksteseën is wat ek vir jou en almal wat vir jou dierbaar is, toewens.

    Mefri

  14. 😆 Ek weet wat die spaghetti monster nodig het. Pasta sous!!!😉

  15. George:🙂

    WK: Only to be? Van ons dink daar is meer.

    Pikkie: Dit is wat jou spesiaal maak, jou leef!

    Andrew: Yup he touched me too…

    BB: Dankie vir die diggie, dis spesiaal “I with her” onthou? Is snaaks, brood groei ook aan sommige bome🙂

    Sonkind: Stunning 2009 vir jou!!

    Carina: Ek sal aan jou dink die kersfees en ek vertrou dat mooi dinge vir jou volgende jaar voorle.

    Mefri: Dankie vir al jou kuiers en inloer vanjaar en moenie dat ek sien jy verdwyn nie🙂 jy moet IS. Dankie vir jou mooi wense en dat jy jou spesiale ster-storie gedeel het. Alles wat mooi is vir jou.

    Emil: And I feel you, more than you know😉 Jinne die piek olifant het ‘n swaar dood in my fantasie-wereld gesterf. Red die uitgestorwe pienk olifant.

    Flippie: Oe! Eet my monster, hoe wreed😉

  16. Andrew

    Rosa, moenie vergeet dat sommige gelowe ook hulle gode eet nie. Dink maar aan die brood en wyn rituele. 😉

  17. Andrew

    Skuus, ignoneer my kommentaar dit was alreeds geimpliseer in joune. 🙂

  18. Sjoe, en weereens wonder ek of ons almal maar nie net figure in Dali se droom is nie. Die waarheid is ek het die pienk olifant gister geskiet, Kersvader sal more sy tande daar by jou kom aflewer!

  19. BB

    Waar val jy uit?? Ek persoonlik ‘eet’ nie my God as ek brood en wyn eet en drink nie😕 – ek eet brood en drink wyn as simboliek en ter gedagenis aan Sy liggaam wat gebreek is en Sy bloed wat gestort is vir my…
    Ek wonder of daar die een of ander Christen idioot/extremist is, wat al OOIT tydens nagmaal (wat beslis nie ‘n ‘ritueel’ is nie) gedink het dat hy besig is om sy God te verslind nie?🙄

  20. Paula

    Vaderland .. ek hol weg vir daardie spagetti monster!

  21. Mefri

    ((((((Rooskindjie)))))) Ek IS🙂

  22. Ek hoor op die radio die Christian View Network het gevra dat Kersvader afgeskaf moet word omdat hy Kersfees onnodig kommersialiseer en die aandag van die vlieënde spaghettimonster aftrek. :-O

  23. BB: Ken jy die Rooms Katolieke rituele en meer spesifiek die gebruik van die “Eucharist”? Die betekenis daarvan?

    Demoerin: dankie dankie DIT is nou ‘n bitte cool geskenk, ek hoop tog kersvader onthou waar ek bly !!!! ek was baie soet vanjaar. (ja is ons nie in daai droom nie)

    Piesang: haaaaaaaaaaaaaaaaaai!

  24. BB, om by Rosalind aan te sluit, gaan lees oor die leër van transubstansiasie. Dit vorm deel van die Katolieke leër en meeste Christene op aarde is Katolieke.

  25. Andrew

    Kol skoot George, innie mirril! 🙂

  26. jaaaa….lees bietjie die wonderlike boek. absoluut briljant, noudat ons hiervan praat “Galileo Antichrist”, in die boek, ‘n biografie oor hom, word gese hy het die eucharistie en transubstansie bedreig, en daarom was die vatikaan vir hom kwaad, nie oor die planete nie.

  27. Andrew

    Okay, ek weet ek gaan nou ‘n nat broek wees maar ‘for the sake of honesty’ … die Moslem geloof het die Katolieke verby gesteek in getalle. Dis nie regtig belangrik nie, ek noem dit maar net.

  28. Geniet die feestyd Rosie, en mag 2009 vir jou net mooi dinge inhou! Van die spaghetti monster! 😛

  29. Dankie wippie en vir jou ook🙂

  1. 1 Dis rerig die laaste een…. « Pikkelik se Blik

    […] Rosie Vlieg Spaghetti […]




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: