Danser

 In harmonie. Met gemak, met krag is dit net so mooi. Perfek in sinchronisasie. In beweging vasgevang.

Tydlose choreografie van die lyf.

Mikhail Baryshnikov en Rob Besserer, Cumberland Island, Georgia, 1990.

Foto: Annie Liebovitz, NY Times


  1. Absolute stunning foto!!!! Wow!

  2. Perfek!!! Daar is vir my niks mooier as mense wat KAN dans nie.. Ek kan ure lank kyk…

  3. kaalvoete: as jy jouself wil treat, jy hou mos van fotografie, koop een van annie se boeke.

    Pikkie: ek is net so gek na dans. en die foto vertel dit alles!

  4. Sal verseker haar boeke aanskaf! Dis rerig ‘n beautiful pic! Ek kan nie ophou kyk nie!

  5. Dis nog niks ek belowe jou. Koop die ene: A Photogragher’s Life 1990-2005

    Dis sy wat John Lennon ure voor sy dood afgeneem het, vir demi moore kaal toe sy swanger was, vir whoopi goldberg in ‘n bad melk, vir mandela en die queen vir klomp ander bekendes en ook onbekendes.

  6. Terug by dans… Ek is gek daarna en ek dink dit het iets te doen met die feit dat ek twee linkervoete met regtertone het!!! 😆 😆 😆 My ma het my van 3 af vir balletklasse gevat… Ek is oortuig daarvan dit is waar die liedjie ‘Hy lyk vir my so baie soos ‘n seekoei wat ballet…” by troues vandaan kom…. 😈 Maar daardie foto is stunning en ek sal ook bitter graag weer na ‘n balletuitvoering wil gaan kyk… Eendag…

  7. Ek glo jou Rosa. Ek het ‘n nota gemaak en sal die boek aanskaf!

  8. Stunning foto! Oe! ek was mal oor daardie Mikhail Baryshnikov
    toe ek jonger was😳

  9. Rudolf Nureyev, die beste danser ooit, hy en dame Margot Fonteyn!
    Ons het ‘n DVD wat Liefie gekoop het met hulle in, dit is soos om op water te sweef, dis magies.

    Pikkie: ek was by een balletles, ek het die hele les deurgehuil. en natuurlik het my ma my nie teruggevat nie, dit was die einde van my ballet-loopbaan🙂

  10. Mooi foto. So lig soos ‘n veertjie!

  11. ICE

    Wens ek kon dans….

  12. Mefri

    Rooskindjie

    Hierdie prentjie spreek boekdele; onder andere (vir my) die ontwaking, ontginning en die strewe om die mooiste en beste in jouself na vore te bring (balans, beweging en harmonie) Dit is nie selfverheffing met ʼn negatiewe konnotasie nie.


  13. Daai bokkie in die rooi is eintlik EK!!! Ek dans goed hê???

  14. Uitstekende foto’s. As ek eendag groot is wil ek ook goed kan dans🙂

  15. meermin

    Pragtige foto!

  16. Pikkie: Jy is uitstekend…. :0

    Sandra; As ek groot is wil ek rondgedra word.

    Meermin: hallo, lekker om jou weer te sien.




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: