My naaste boek

Die tag kom van fredddels af:

Tel die boek naaste aan jou op – dit moet meer as 123 bladsye he, vir obvious redes. Moenie kul nie.

Blaai na bladsy 123.

Tel die eerste vyf sinne af.

Post die volgende drie sinne.

Tag vyf ander boggers (spelfout intended deur Freddy)

…”Neanderthals were in many ways our equals, and in some ways our betters. Only by recognizing the success of Neanderthals can we begin to understand why we are the only surving hominid species left on Earth and they are not.” – Where did we come from? Carl Zimmer.

Nou tag ek vir knersis http://haaspastei.wordpress.com/

oopkop: http://oopkop.wordpress.com/

sonkind:  http://sonkind.wordpress.com

en die 7kleuresusters. http://7skewekleure.wordpress.com/

en boegels  http://boegels.wordpress.com/

Advertisements

  1. Dis ‘n lekker tag ene.

  2. Dankie vir die tag Rose. Ek pos dit sommer nou-nou daar in knersis se grot!
    Daai “post” van jou is baie interesant. Lekker boeke wat daar by jou rondlê! Dit kan ‘n lekker onderwerp wees daai – “waar kom ons vandaan”. Kan dit miskien later opvolg.
    Mooibly.

  3. Boegels ek tag jou ook, vertel vir ons wat is in jou naaste boek.

  4. Ja, dis nou regtig ‘n oorspronklike tag. Sal myne nou-nou gaan plaas.

  5. He, he, kan ek sommer net hier saamspeel:

    “Daar is nog ‘n aantal ander simmetriese Damepionopenings ook, maar omdat die Damegambiet so goed is vir albei spelers, word hulle baie selde gespeel. Soos in die Colle is daar vir die meeste van hulle redelike maklike maniere om gelykop uit die opening te kom.
    D. ASIMETRIESE DAMEPIONOPENINGS.”

    Cor Nortje en Martin Serfontein – SKAAK!
    (Ek het nie ‘n koeken kloe waarvan hulle praat nie – die openings wat ek wel geken het, het ek lankal vergeet. Seker ook daarom dat ek aanmekaar verloor!)

  6. All done! Hehehehe, ek is nou biekie skaam oor wat ek lees… nou weet almal ek probeer ophou vry… ‘-)

  7. Wil jy nie ‘n post doen oor daai boek van jou nie, maar in woorde wat ons (ek) commin peoples sal verstaat? Seblief.

  8. OK ^stoutsus^ belowe jy sal dit kom lees. Sulke posts van my kry gewoonlik 10 hits en 2 comments waarvan een myne is. LOL

  1. 1 Bladsy 123 Sinne 6 tot 8 « Sonkind

    […] 123 Sinne 6 tot 8 Posted on February 11, 2008 by sonkind Rooskind – soos Ding haar noem –  het vir ons ‘n kompleet nuwe ‘tag’ speletjie uitgedink. En nogals ‘n interessante ene […]

  2. 2 Bls 123, sinne 6-8 (Ge-tag deur Sonkind) « My Dink- en Droomplek

    […] Lees meer daaroor hier:  https://rosalindfranklin.wordpress.com/2008/02/11/my-naaste-boek/ […]

  3. 3 Nog ‘n storie « My Kop Op ‘n Blok!

    […] Filed under: Afrikaans, Bloggery, Boek — mykopop @ 22:04 Ek het gisteraand gesien Rosalindfranklin het ‘n paar mense gevra om sinne 6, 7 en 8 op bladsy 123 van hulle naaste boek te gee. Ek het […]




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s



%d bloggers like this: