The photo that made genetic history

It was the work of Rosalind Franklin, her pictures of the structure of the DNA, the dubble helix, that  revealed the puzzle to James Watson. Yet, he took credit for it.

“Compared with all previous B patterns that Franklin had obtained, these two pictures were vivid, No. 51 especially so. The overall pattern was a huge blurry diamond. The top and bottom points of the diamond were capped by heavily exposed, dark arcs. From the bull’s-eye, a striking arrangement of short, horizontal smears stepped out along the diagonals in the shape of an X or a maltese cross. The pattern shouted helix.

Wat beteken dit vir ons gewonde sterflinge, wat het Rosalind ontdek? Sy het die kristallografiese foto’s geneem van DNS (in die vroeë vyftigs) wat uiteindelik daartoe gelei het dat ons weet hoe lyk DNS (‘n dubble heliks).

Maar sonder wat sy bewus was daarvan het ‘n medenavorser haar foto’s gevat en vir iemand anders gewys. Hy het toe die deurbraak gemaak en die grootliks die eer gevat. Na my mening is dit steel van iemand anders se navorsingmateriaal. Daarna het die drie mans op die span neerhalende opmerkings oor haar gemaak.

Sy is op 37 aan kanker dood, juis oor die hoë-stralingsmateriaal waarmee sy gewerk het. Sou die struktuur van DNS bepaal geword het sonder haar? Seker ja, maar veel later en die drie mans sou dalk nie weggestap het met die Nobelprys nie.

franklin-typebphoto.jpg

Sodium deoxyribose nucleate from calf thymus, Structure B, Photo 51, taken by Rosalind E. Franklin.

Source: Special collections, The Valley Library, Oregon State University.


  1. Ek is Anna

    Hi Rosalind, Now I am wondering if and how the fact that the original RF died when she was 37 years old impacted on your decision to disappear:mrgreen: All and only the best for you for the future and I do hope we will meet again sometime, somewhere in Blogland.




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: