Archive for the 'Uncategorized' Category
Ek gril nogal vir sommige mense, en dus ook die plekke waaraan hulle raak en sit. Daar is baie mense wat deesdae nie meer vir my skoon lyk en ruik nie.
Ek wonder, as jou hare lyk of jy tjips daarin kan bak, en as ek wil opgooi as jy jou arm oplig, dan is ek [...]
Generasie O is amper soos onkruid, hoe vinniger jy hulle uittrek (of hoe vinniger hulle hulself uittrek) so verskyn hulle weer op die toneel.
Anders as ander generasies, is hulle nie beperk tot ‘n bepaalde dekade nie, maar hul kom sporadies en luraak onder alle groepe regoor die wereld voor.
Hulle kan opgespoor word aan die volgende ongeneeslike en [...]