Ek skryf vir ontspannig oor wetenskap, waarvoor ek baie lief, is in velde soos genetika, paleontologie, astronomie, argeologie, antropologie, geskiedenis en sommer enige ding wat ek interessant vind. Hier en daar is daar gedigte, stories, en verhale. Ek skryf sommer baie twakkies ook. Die blog is ter ere van wyle Rosalind Franklin, ‘n genetikus)
Januarie 16, 2008 at 18:03
Dankie vir jou twee komentare by my, en ek vra om verskoning dat ek jou nie reeds gisteraand by René se blog genoem het saam met Bertus nie – ek was bietjie besig met George Weideman se bundel. Hierdie keer het ek onthou om jou in my Bloglines en in my blokkerol te sit, so ek hoop jy kry meer dikwels tyd om te skryf.
Januarie 17, 2008 at 09:32
Dankie mykopop, en sien jou weer.
Januarie 23, 2008 at 05:59
Welkom. Hou van jou inskrywings.
Januarie 23, 2008 at 12:11
Dankie Freddels. Ek gaan gou by jou kuier. RF
April 10, 2008 at 18:43
Vanda is ‘n groot week vir jou, is dit nie ? Ek vermoed jou hero is 16 April, 50 jaar gelede oorlede.
Luister na die volgende: hier ,
forward tot by 15 minute, 30 sekondes toe.
April 10, 2008 at 19:05
Ek kan nie die ding oopmaak nie.
Inderdaad 50 jaar wat sy dood is en sy was nie baie ouer as wat ek nou is nie.
April 10, 2008 at 23:49
Probeer http://www.bbc.co.uk/radio4/science/thematerialworld.shtml en dan click op Listen to the latest programme. Jy sal miskien ‘n speler moet installeer…
Hulle het vandag ‘n 15 minute special gehad oor haar.
April 26, 2008 at 20:26
Gedink jy sal hierdie geniet
April 30, 2008 at 15:34
Dankie, LOL,,,ek sien hom nou eers hy het in Spam loop lê.