Byna ‘n jaar gelede

was ek so moeg vir die alledaagse gesukkel, ek het die blog gesluit, hy is nou eer oop saam met my ander een wat ek intussen oopgemaak het: Rosalind Reloaded.

Niks het verander nie, inteendeel. – Ek voel nog oor baie goed dieselfde.


  1. BB

    Voel jy gerus nes jy voel Rosiekind. Dit voel vir my reg :mrgreen:

  2. Ek het nou eers jou afskeidboodskap gaan lees, ek is bly jy gaan weer blog, dit beloof interessant te wees, waar kan ek jou ander blog, Reloaded, sien?

  3. http://rosalindreloaded.wordpress.com/

    Dit is die skakel na die ander blog, Celia.

    BB, voel ja – ‘n vreemde ding.

    Jane, soort van ja?? :)

  4. Son

    Hier of daar, maak nie saak. Solank jy net nie heeltemal wegraak :-)




Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s



Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 40 other followers