‘n Breukie
Junie 11, 2009 in wetenskap
Tags: rosalind franklin

Rosalind Franklin met vakansie in Tuscany c.1940’s .
(Foto: LuzzatiVittorio. Uit die Rosalind Franklin Papers: National Library of Medicine. http://profiles.nlm.nih.gov )
-
Skrywe
Blogroll
- Afrikaanse goed
- Alleman
- Annerkant
- BB
- Blik
- Blixer
- Boendoe
- Boeresiel
- Boerinballingskap
- Boervrou
- Bossie
- Bottertjie
- Brandnetel
- Carina
- Cebella
- Costello
- Dellie
- Demoerin
- Die Wolf
- Ding
- Duskant
- Eelt
- Eendjie
- Eilandkind
- Elf
- Emil Jung
- FlippieFanus
- Gert Gariep
- Gestorwe Soldaat
- Girl
- Gormendizer
- Ice
- Inderdaad
- Ingrid
- Jahoe
- Jasper
- Kaalvoet
- Kinekansel
- Kop op ‘n blok
- Kyker se Kuierplek
- Lewies
- Madcow
- Mavis & Agnes
- Meermin
- Mieliepap
- Muriel
- Neil
- Nelba
- NetJane
- Nikita
- Ogies
- Onrustig
- Oomblikke
- Oopkop
- Paula
- PienkZuit
- Piesangverkoper
- Pikkelik
- PlaasJuppie
- Pokkeljonsi
- Prometheus
- Reisiger
- Rene
- Rightsaidreverend
- Riviersonderend
- Roer
- Rustelose Siel
- Ryloper
- Sammi
- Sandra
- Sceptic
- Seepkissie
- Skalkskryf
- Skeptic SA
- Skoor
- SkoorKos
- SlegsAfrikaans
- Sloesj
- Sonkind
- Sonneblom
- Spooklag
- Stanley
- Sterfling
- TalkOrigins
- Voetjies
- Von
- White Knight
- WillieWragtig
- Wipneus
- Wippie
- WippieWord
- WordPress.com
- Zee
-
Geseg
Louwie on Die nodige koeksister on Dié biblioteek Plaasjuppie on Dié biblioteek Boernig on Dié biblioteek demoerin on Dié biblioteek Waaroor?
- algemeen (21)
- antropologie (9)
- argeologie (2)
- astronomie (8)
- boeke (3)
- evolusie (10)
- evolution (2)
- gedigte (7)
- genetika (3)
- geskiedenis (13)
- goeters (45)
- honde (3)
- paleontologie (2)
- pseudo-wetenskap (3)
- sielkunde (3)
- smurfville (1)
- standpunt (12)
- Uncategorized (2)
- verhaal (27)
- wetenskap (27)
- wonder (31)
Argief
- November 2009
- Oktober 2009
- September 2009
- Augustus 2009
- Julie 2009
- Junie 2009
- Mei 2009
- April 2009
- Maart 2009
- February 2009
- Januarie 2009
- December 2008
- November 2008
- Oktober 2008
- September 2008
- Augustus 2008
- Julie 2008
- Junie 2008
- Mei 2008
- April 2008
- Maart 2008
- February 2008
- Januarie 2008
- December 2007
Meta
Junie 11, 2009 at 17:49
En min het sy toe geweet dat ‘n blog en universiteit na haar vernoem sou word nie.
Junie 12, 2009 at 05:24
Geniet!
Junie 12, 2009 at 06:35
Geniet jou breuk Rosalind Franklin!!
x x
Junie 12, 2009 at 07:04
Junie 12, 2009 at 08:00
Leer kook terwyl jy break. ciaobella
Junie 12, 2009 at 08:28
Ek hoop nie die breuk was seer nie!
Junie 13, 2009 at 15:18
Geniet dit!
Junie 16, 2009 at 10:48
Vandag wil ek vir ek vir jou ʼn bos langsteelrose bring; bloedrooi, geurig en kraakvars in ʼn deurskynende slankkristal-vaas, sodat jy die stele ook kan sien, want dit is hoe die lewe is; blomgesiggies, blare en dorings. Dit is ʼn blykie van waardering, sommer net om vir jou plesier te bring terwyl jy so bietjie rus.
Dankie vir al die leersame dinge, maar veral ook vir jou sin vir humor (wat ek so verskriklik baie geniet). Geniet jou ruskans Rooskindjie.
Junie 17, 2009 at 11:15
Lekker rus en geniet die ervaringe.
Junie 17, 2009 at 11:28
O Geniet!!!!!!!!!!!
Junie 17, 2009 at 14:37
Geniet die breuk. Ek is sommer baie jaloers!
Junie 22, 2009 at 18:59
1940 was bietjie lank terug.
Junie 25, 2009 at 09:09
Hurry! Hurry!
Junie 25, 2009 at 14:19
Hierdie breukie begin nou meer die vorm van ‘n breuk aanneem.
Junie 30, 2009 at 09:00
Ek begin jou ook nou erg mis Rooskindjie, maar ek wag geduldig. Moet net nie wegraak nie seblief jong.
Junie 30, 2009 at 11:58
Net gewonder hoe dit gaan mee my favorite Roos ini hele wye wêreld… maar Rosie, werk jy virrie staatsdiens??
want by enige anner plek sou jy nooit as te nimmer sooooo lank kon ‘break’ vattie…
Junie 30, 2009 at 20:39
((((BB)))) LOL jy is pragtig!!
Julie 1, 2009 at 12:13
Sheez Rosa … waar kruip jy weg, ek mis jou ook. Is jy besig met gehuimsinnige opgrawings op ‘n exo planeet wat nie internet het nie?
Julie 1, 2009 at 17:51
Geniet elke oomblik!
Julie 2, 2009 at 14:37
Rosaaaaaa!, Koeeiieeee, waar is jy?
Julie 2, 2009 at 15:36
hallo skatties….AS ek julle se waar ek was sal julle my nooit, ooit glo nie.
so nou bly ek net stil.
Julie 2, 2009 at 17:51
Mwah en ‘n drukkie, welkom terug!!