Comments on: Lank lewe die mes!

By: rosalindfranklin
Blixer: Ja Empire of the Sun het ek al seker 3 keer gesien, wonderlike fliek en musiek.

BB: LOL!

Maeree: Die ouderdom het bepaal of hulle ‘n ereksie kon kry ect.

Ja die musiek is roerend, en hartseer, maar op ‘n vreemde manier is ek erg aangetrokke daartoe. Bepaald van my gunsteling musiek oor die my emosie letterlik uitkrap.

By: maeree
sjoe

ek het nie geweet dat die ouderdom waarop die operasie gedoen word, enige invloed het nie.  dit was vir my die aangrypendste deel van die fliek farinelli – die verhouding met sy vrou en die manier wat sy broer vir hom instaan.

ek kon net die een lied van moreschi luister.  dis erg unsettling.

By: BB
Hmmmm – as ek ‘n seuntjie was sou hulle my beslis moes besny het – ek sing al van laerskool af in ‘n gemaklike bariton   – but thanks again – jy stel net nooit teleur met jou inskrywings nie!!

By: Blixer
Sjoe, ‘n mans sopraan stem het net daai ietsie anders. Mooi seuns soprane kan gehoor word in die oorspronklike ‘Pie Jesu’ van AL Webber se Requiem, asook in die die klankbaan van ‘Empire of the Sun’ veral in die liedjies Suo Gan en Exsultate Justi.

Die rede hoekom die Castrati as homoseksueel gesien word is maklik verklaarbaar met fisiologie. Kortliks kom dit daarop neer dat vet (adipose tissue) kan estrogeen vervaardig- lae konsentrasies, maar nogsteeds teenwoordig. Indien daar geen ander sekshormone is nie volg die uitdrukking op die hele fisiologie. Almal weet dat seuns en dogters verskil en die verskil is as gevolg van testosteroon.

By: demoerin
Sien, toe was ek meer op die onderwerp as wat ek gedink het.   Ek sal darem ok nie mense soos U2, Coldplay ens. weggooi nie, en geniet dit net so baie. Maar dit gaan heel moontlik nie “the test of time” deurstaan nie! Nog nooit gekyk nie, kyk byvoorbeeld of jy Lesley Garrett se Abide with me kan opspoor! Dit is sielskos die!

By: rosalindfranklin
Demoerin….nee man spreek enige iets al is dit van die onderwerp af, een ding laat mens mos aan ‘n ander ding dink. Ek smaak dit!!!!

Handel se musiek is amazing. Weet jy dat Handel SPESIAAL stukke geskryf het vir die Castrati? Hy was een van hulle grootste ondersteuners.

Nou praat jy ook my taal: ‘n geskreeu en getrommel sal vergaan en uit die mode raak. Maar behoorlike musiek sal voortgestaan. Daar is net niks soos afgewerkte, skoon, talent nie.

By: demoerin
Rosa, soos gewoonlik is die feitvraat nie teleurgesteld nie! Cool stuk, weet jy, popgroepe en sangers sal kom en gaan, maar daar is net iets ongeloofliks mooi aan ordenklike vocals. Of dit nou as solo of koorstuk opgevoer word, dit vat ongelooflike tegniek! Toe ek laas in Rome was met La Notte Bianca, was een van die opvoerings waar hulle my nie kon wegkry nie ‘n koor wat opgetree het in die Pantheon. Een van die liedere was die Halleluja koor uit Handel se Messiah. Dit is sielskos die! Weet ek was bietjie van die onderwerp af, darem amper daar.

By: rosalindfranklin
Bertus, dankie ek sal bietjie gaan lees oor hul rol. Ek kan net dink dat daar baie sulke verhale was, asook verhale van die eunugs wat as slawe gedien het.

By: Bertus!
Lees gerus oor die rol wat eunugs in ou Egipte en Persie gespeel het. Hulle het alles bestuur. DAar was een koning van Persie, ek vergeet sy naam maar sal dit opsoek, wat vreeslik verlief was op sy koningin. Toe sy doodgegaan het, het ‘n eunug die koningin se rok aangetrek en toe die koning dit sien, was hy dadelik verlief en niemand anders as daai eunug is ooit weer toegelaat om sy bed te deel nie. Ek vertel dit nou nie eintlik so  mooi soos dit is nie, maar dit was baie roerend soos dit destyds opgeteken is.

By: rosalindfranklin
Wippie: Hulle langbene in die arms en bene was lank, en dit het te doen het die regulasie van groeie wat versteur is. Die mate waartoe hulle tot seks en derglike funksie instaat was, het van elke individu afgehang, ek wou nie te veel oor die fisiologie daaroor skryf nie want ek wou nie aandag van die sang aftrek nie. Maar dit is tog ‘n vraag waaroor ek self nuuskierig was.

Zee: Opera is opera, inderdaad. En baie mooi. Die lied is mooi ne! Daar bly vir my iets tragies aan die stemme….Ave Maria is ook een van my gunstelinge, maar ek kan glad nie sing nie, ek luister maar en klap hande.

Sonkind: Jip onmenslik.

(Ek dink nou aan iets: Daar is vandag natuurlik nog die toepassing van vrouelike besnydenis, sommer net weens tipiese dominasie. Dit is wreed en vir die res van die vrou se lewe pynlik.)