Comments on: Die Dokter

By: Lekker « Rosalind Franklin
[...] http://rosalindfranklin.wordpress.com/2008/06/16/die-dokter/ [...]

By: Mooi stories in ‘n glas vol Jack « Het die Kranse nog Antwoord om te gee?
[...] Franklin het ‘n tyd gelede ‘n stuk geskryf oor ene Dr. James Barry, en ‘n oogknip voor dit, het ek op die program, Phantom, [...]

By: johannes coetzee
Hoe bly is ek nie nou dat hulle destyds my tv “kom haal” het nie…!

By: Skoor
Nou kyk nou net.  Die TV vertel die baas het op oujaarsaand sy gaste entertain met die seun op die spogperd, wat die eetkamer binnegery het, en met die uitgaan slag, skrik die perd vir iets, en gooi die seun op die trappe af.  Morsdood.

Die TV lieg ook maar lekker…

By: rosalindfranklin
Skoor: Dr James Barry is nie dood in ‘n tweegeveg op Alphen se stoep nie, maar in Londen (hy het egter ‘n tweegeveg by Alphen gehad….ek dink die TV2 program jok).

Die porter\t waarna ek verwys is ‘n portret soos in skildery. Nie foto nie. Die betrokke portret hang wel by Alphen….ja sy/hy is nie baie mooi nie. LOL/

Tokai Manor is ‘n ander plek in die Tokai bos met ‘n spookstorie oor die baas van die plek wat op nuwejaarsaand van sy perd afgeval het en sy nek gebreek het. Ek was al daar, is ‘n baie mooi huis, maar ek kan nie onthou hoe om daar uit te kom nie.

BB: Nee sorry ek kan nie my ID wys nie…:)

Wip: Ek sal nog skryf oor Florence, daar is nogals skinderstories oor haar.

By: Wipneus!
Dis lekker interessant!  Ek is heeltemal mal oor ou geboue!! Ek is ernstig,  ek raak liries daaroor.  Nikita sit altyd vir my foto’s van ou geboue in, of links.  ‘n Gebou vertel ‘n storie.  Ek kan nie wag vir jou Florence stories nie.

By: demoerin
Lees nou eers skoor se stukkie oor die tannie met die notas. Ek like van sulke lekker cloak and dagger stories.

By: BB
Ek seg nou niks meer nie, behalwe: ID Photo!!

/me trommel mettie vingers oppie tafel… en wag… en wag

By: Skoor
Is dit dan dieselfde huis waar hy/sy dood is in die tweegeveg (oor ‘n vrou), op die stoep?  Want daar hang nie ‘n foto nie, maar wel ‘n skildery van ‘n erg lelike Dr. Barry.  Ek moet se, GLADNIE soos die pic in jou post nie.

Ek is nou konfoes.  Ek het my so sit en verluister, ek het vergeet om in te neem.  Gebeur ook soms.

By Alpen klink dit of daar mense in van die kamers woon, snags, maar die volgende dag is daar niks.  Selfs die bediendes praat van die ’spoeks’ in die huis.

Lekker geskiedenis.

By: Skoor
Was jy al daar?  En Tokai Manor het ook gefeature op daai aand se program.

Mail my bietjie en vertel hoe mens daar kan kom.  Is dit oop vir die publiek?