Comments on: Dikbek nurse

By: Broiling
Somehow i missed the point. Probably lost in translation   Anyway … nice blog to visit.

cheers, Broiling.

By: rosalindfranklin
Maeree: Dit is vreeslik, ek is oortuig by die staatshospitale gaan dit 10 000 keer erger. mens wil later agro raak.

Demoerin en carien, ek kan nie lekker loop nie, sal dit doen as ek meer krag het ek sal die stoom weer in die pot blaas.

By: carien
Aggenee – is regtig flippen jammer vir jou! Wat ‘n aaklige ervaring. Watter hospitaal was dit? Tog nie Vincent Balotti nie?

By: demoerin
Het jy al gat geskop? Moenie dit laat lê nie, jy moet dit doen terwyl die stoompot nog aan die prut is!

By: maeree
magtag

name and shame them! en moenie afstel om met die bestuur te baklei nie.

ek het een keer, lank lank gelede, ‘n vrou wat wou selfmoord pleeg na ‘n provinsiale hospitaal se ongevalle eenheid geneem.  en vir 8 ure saam met haar gesit tussen die bloed en die verkragte meisie en die ou met die oop meswond wat homself aanmekaar ontbloot.

By: rosalindfranklin
Skoor: LOL, ook weer waar.

Maar dan sou ek seker die storie vertel het van blinde tannie Anna, dat wel 3 letters op ‘n slag kan lees met ‘n instrument wat sy haar teleskoop noem…en hoe sy die botter en konfyt op haar brood smeer terwyl ek haar ‘direct’ vanuit my bed, want sy kan nie eintlik sien nie.

By: Skoor
Sien dit van die angle:

as dit nie so k*k was nie, het jy nie ‘n storie gehad om te vertel nie, en het ek nie nou groot-oog gesit voor my skerm nie.

Eish, Wille Roos, skop gat, sodra daai knie weer wil.

By: rosalindfranklin
Blixer, ek glo jou. Die dokters was baie goed gewees, dit was die verpleegpersoneel wat so treurig was, en dom-dom verby, geen suigel nie. Niks.

Dellie, dankie voel beter.

By: Dellie
Ek hoop regtig jy voel al baie beter teen die tyd. Om in pyn te wees en dan nog so behandel te word… ek stem saam met Adrie, ek sou haar met die flippen bedpan gebliksem het!

By: Blixer
Oh no! Ek sou haar net mooi vertel het waar sy moet gaan spring. Een van my kollegas ‘n chirurg met geen humeur was eendag (2003) in die moeilikheid toe hy die verplieer met die x-straal kas wou slaan. Hy het ‘n groot operasie gedoen op ‘n prokureur nogal, en die pasient is ISE opgeneem. Die arme man se derms en maag is geoppereer en hy het voeding per aar gekry- genuine aarvoeding met vette ens. Die volgend oggend kom SPG daaraan en wat vind hy? Die nurse het die aarvoeding aan die pasient se epidurale kateter gekoppel. Net daar verlaat enige selfbeheersing hom en hy ruk ‘n ligkas van die muur af om die male nurse mee te slaan. Lang en kort van die storie- dreigende hofsake en hy soek toe ‘n ander hospitaal om in te werk. Dit klink dalk erg, maar die ou gee regtig om vir sy pasiente- hy het al betaal dat ‘n dringende hofaansoek teen ‘n fonds gebring word as ‘n lewens reddende operasie geweier word- ironie die regskoste is meer as wat hy sou maak uit die geval.