Comments on: Depressie

By: rosalindfranklin
Spekkie, moenie onnodig hard op jouself wees nie. Om ‘n ouer te verloor is swaar en om te huil is nodig. Ons is baie anders, party mense huil en gee uiting aan hul emosies baie moeiliker as ander. Uiteindelik moet ons almal rou, en ja mens kan depressief raak al huil jy en al huil jy nie. Dit is goed om daaroor te praat, selfs met ‘n professionele mens, of met diegene wat vir jou lief is.

By: Spekkie
Middag, ek sit met die selfde simptome as Marinda, maar ek is tans nie besig om iets daarvoor te gebruik nie. Ek het my pa so 1 en 6 maande terug verloor en my skoonma so 4 maande terug. Nog nie regtig oor hulle gehuil nie want ek weet nie hoe om my emosies te laat gaan nie. Kan dit veroorsaak dat ek depressie ontwikkel of is ek sommer net pleinweg lui. My seun is ook nou amper 2 jaar oud. Is my eie ek wat `n mens se selfbeeld maak of breek siek omdat ek nie wil praat daaroor omdat ek dink mense gee nie om om daarna te luister nie of kry ek myself net jammer?

By: rosalindfranklin
Marinda,

Net iets oor die pille wat die dokters vir jou gegee het. Jy se ongelukkig nie wat dit was nie, of dit ‘n anti-depressant was en/of kalmeermiddels nie. (Laasgenoemde kan ‘n mens lomerig maak, hoewel dit erge angs kan verlig).

Sommige anti-depressante kan ‘n mens aan die begin lomerig maak, maar na 3 weke of ‘n maand verdwyn die simptome (hou net uit of neem die pil in die aand, nadat jy vir die dr gevra het of dit regso is).

Dit is moontlik dat jy depressie het, veral na die geboorte van ‘n kind. Anti-depressante is die beste hiervoor maar mens moet dit vir ten minste 6 maande neem. Dit is nie ‘n quick-fix nie! Dit neem ‘n rukkie, so hou uit, maar dit sal help.

Jy hoef nie geld daarvoor te he nie. Indien jy finansiele probleme het, gaan na die kliniek, of enige staatshospitaal en vra om ‘n DOKTER te sien, nie ‘n suster nie. Vertel vir hom of haar presies hoe jy voel, al jou emosies. Ook hoe jy oor jouself voel.

Die pille is gratis, maar jy moet dit elke maand self gaan haal. En elke dag drink.

In watter dorp/stad bly jy. Dan kan ek vir jou se watter staatshospitaal is die naaste aan jou.

Baie sterkte.

By: Marinda
Goeie dag,

Ek wil net weet wie my kan help, want ek soek iets wat my net kan kalmer maak, my help om nie so moeg te bly gedurig, nie so vinnig op my perdjie te kan spring, soek meer lis vir die lewe. Ek voel baie lelik, vet lui en sleg. Is lis vir niks in die lewe, want het kind gehad en nou is my liggaam die lelikste ding wat daar ooit nog is. My liggaam was nog altyd my strot en ja ek moes seker besef het dat my liggaam gaan nie weer lyk soos wat dit sou voor die swangerskap, maar ek kyk elke dag vir myself in die spieel en sê kyk hoe lyk jy en doen apsoluut niks daaraan en dit raak nou by my ‘n opsessie. Dokters het vir my pille gegee, maar het my meer laat slaap as iets ander en ek moet sê ek was meer rustiger, maar dis nogsteeds nie wat ek soek. Ek lewer nie ‘n comment nie en weet nie waar ek raad moet kry of soek. EK het ook nie geld om na dokters toe te gaan of altans my rekening is te hoog, maar ek het die kliniek tot my beskikking.

By: rosalindfranklin
Hallo liefste sterfling!!!!! Bly dit gaan goed!!

By: sterfling
Rosa’tjie, ek sal later almal se kommentaar kom lees. Wou net gou hello se, ek het lekker gerus en alles is wel. Dankie vir jou mail en al jou moeite. Jy is ‘n ster!

By: johannes coetzee
Rosa

Ek verstaan ook nie… Ek weet egter een ding!

Vir al die pyne en trane en hartseer en lyding is daar net een pil.

Dis die Gospel..!

Dit fokus miskien nie altyd op die huidige pyne ens.(sooswat die kerke maar al te graag aan ons opdis) nie.

Maar wel op die ewige… As daai “gat” tog maar net eers gevul kan word…?!

By: rosalindfranklin
George, jammer ek sien nou eers die kommentaar anders het ek lankal geantwoord!

Reaktiewe depressie is natuurlik soos jy deels weet weens ‘n traumatiese gebeurtenis in ‘n mens se lewe. Dood, verlies van werk, ag sommer hartseer of skok, trauma van geweld (vir elke mens kan dit iets anders wees).

Depressie lei tot stres en omgekeerd lei stres tot depressie. Om totaal te ontspan wat meditasie wel bring (in sekere gevalle kan hipoterapie – deur iemand wat behoorlik opgelei is ook help). Yoga is ook goed, omdat dit mens oefening gee en ontspan.

Ek kan nie dink dat dit negatief kan wees nie.

Ek stem saam dat meditasie en yoga goed sal wees vir depressie, maar ek sal dit nie alleen doen nie. Ek sal medikasie saam met dit gebruik. Veral vir major depressie.

By: George Maru
Rosalind, ek sal graag jou opinie wil hoor oor die rol van meditasie om depressie aan te spreek. En spesifiek ook of dit net ‘n rol kan speel om reaktiewe depressie te bekamp, of ook ander depressie. Op my blog het ek verwys na navorsing wat beweer dit kan ‘n positiewe invloed hê. Daar is ook heelwat artikels in vaktydskrifte wat versigtig optimisties is oor die positiewe invloed daarvan op die mens se geestesgesondheid.

Wat is jou opinie?

By: rosalindfranklin
Hallo Labmuis, dankie vir jou inloer. My blog is ‘n plek waar ek hoop ek kommunikeer met mense.