Ongetiteld

elke teug wyn
is die nektar van
jou lendene jy
is my nagmaalbloed


  1. Gaan maar aan dankie, minstens ek geniet dit!

  2. maeree

    wow
    hoendervleis

  3. IC

    Is ‘n gedagte DNA van die siel? :)

    Nog ‘n besonderse een.




Leave a Comment