jou mooie borste
is soos ’n bidplek
vir ’n god wat sing
en my naak in sy
tabernakel laat bieg
oor my siel my lyf
verlaat as jy binne
my is
-
1
Pingback on Feb 11th, 2008 at 13:32
[...] naaste boek Die tag kom van fredddels [...]
jou mooie borste
is soos ’n bidplek
vir ’n god wat sing
en my naak in sy
tabernakel laat bieg
oor my siel my lyf
verlaat as jy binne
my is
[...] naaste boek Die tag kom van fredddels [...]
February 8, 2008 at 07:17
Ek het nie geweet jy kan dig nie! Dis baie mooi. Doe so voort asseblief.
February 8, 2008 at 07:30
pragtig
February 8, 2008 at 09:19
Nota: Ek dief hierdie ene vir 14 Feb
Dit is roerend mooi Frankie, regtig.
February 8, 2008 at 10:02
Hey Sus, jy kan mos self skryf! Los ietsie vir my ook. Naais Rose, verrrry naais. Sy’s ‘n gelukkige vrou om sulke woorde te kry!
February 8, 2008 at 10:33
Baie dankie almal van julle waardeer julle kommentaar baie.
February 8, 2008 at 10:51
Lekker om jou blog raak te lees. Kom kyk die vrou van dapperheid toekenning op my blog.
February 8, 2008 at 13:28
Baie besonders.
February 8, 2008 at 13:29
RoosKind
Nog ‘n bewys dat ding se woorde oppie stoep diep gewortel in die waarheid lê – jy mag maar kan, hoor!
Ding is vandag eintlik skoon stil oor al die talent wat op die blogs soos sterstof gestrooi lê.
February 8, 2008 at 13:39
Dankie Dellie en Ding vir die inloer en woorde.
February 8, 2008 at 14:28
Dit is regtig mooi.
Niks meer nie, niks minder nie.
Net baie baie mooi.
February 8, 2008 at 14:31
jasper bly jy het kom inloer. en dankie!
February 8, 2008 at 22:24
Wat meer kan ek byvoeg? Dis diep mooi.
February 10, 2008 at 01:22
Hierdie woorde neem my terug na ʼn oomblik op ʼn stoep waar twee siele ʼn onverbloemde stortvloed van begeerte na mekaar uitgespreek het. Ek wonder of hy besef hoe volkome my oorgawe was?
February 10, 2008 at 14:57
Dankie vir die kommentaar just-tine… dit het my geraak. Dis asof jy iets belangrik vir iemand wil se.
February 10, 2008 at 20:47
Mathys Roets se website is http://www.mathysroets.co.za – loop pla hom daar Just-tine
February 11, 2008 at 07:18
Baie goed Rose. My eerste inloer die maar as jy sulke jems in jou pen het (wow) – nie die laaste nie.
February 11, 2008 at 13:02
Rosalind
Jy is getag, hoop nie jy gee om nie. http://kinekansel.wordpress.com/2008/02/11/bladsy-123-van-my-naaste-boek/
February 11, 2008 at 17:18
@yo-yo (of Just-tine): Wat is hierdie van Mathys Roets?
/me rather a fool for five minutes…
February 11, 2008 at 17:22
Ja yo-yo wat is dit…. ons verstaan glad nie. wat het my gedig met hom uit te make..
February 12, 2008 at 15:18
sy verstaan
February 16, 2008 at 20:16
Warm Heuning!
February 16, 2008 at 22:21
I seem to have loved you in numberless forms, numberless times…
In life after life, in age after age, forever.
February 16, 2008 at 22:23
Off topic, maar ek wil onthou oom Fanus is eenkeer vir ‘n dag of wat geskors oor ‘n yo-yo-opmerking!
February 28, 2008 at 09:29
Jinne, vrou, dis absoluut…jy sal seker ‘n beter woord he…fantasties!
February 28, 2008 at 10:57
Dankie Boendoe!